Hierdie is my reun jakkals SF -5jaar oud wat so dominant roep en sy gebied merk. Ek gebruik die klank in jakkalse se kerngebied beste tyd Mei tot einde Julie. Of om hardegat jakkalse mee te challenge.